Having fun. Growing minds.
Cart 0
Bou ‘n Woord

Bou ‘n Woord

R 120.00

Om jou kind te leer lees is een van die waardevolste geskenke wat jy kan gee.

Hierdie speletjie sal jou kind help om eenvoudinge woorde te hoor, lees and spel en klanke te meng. 16 Spel-legkaarte, elk met stukke wat slegs in mekaar pas. Gedetailleerde instruksies met 8 verskillende speletjies vir jong kinders.

Kenmerke:
• 16 Hout Legkaarte van 3 en 4 letters skep tasbare leer
• Interaktiewe woordbouspel stel versnitte bekend
• Leer om deur boeiende speletjies te lees, nie flitskaarte nie
• 8 Opvoedkundige spelaktiwiteite ontwikkel klank- en leesvermoëns
• Perfek vir kinders van 5+

Gee jou 5+ jarige die grondslag vir leessukses met hierdie unieke spellingspeletjie!

In die boks
• 16 Hout spel-legkaarte
• Sluit instruksies en aktiwiteite in

Ages 5+

Product Code: RGS5122


Share this Product


More from this collection